Vir solank as jy ‘n klavier sien as net ‘n klavier, sal jy nie verstaan tot wat daardie klavier in staat is met die regte motivering en aanraking nie.
Hierdie woorde het vanoggend in my hart gevorm terwyl ek my geliefde berg sit en kyk.
Die video hieronder het sy pad tot my gevind nie baie lank na die woorde gevorm het nie.
Ek mag my dalk midde ‘n ongelooflike woestyntyd vind, maar ek is nie blind vir die gentle reminders wat op my pad gesit word nie.