Nianell is hoog op my lys van gunsteling om na te luister. Hierdie lied van haar laat my hoendervleis op my kopvel kry en vandag neem ek ‘n kans en soek op YouTube of ‘n mens die wonder daarvan al kan deel.
Ek is op ‘n snaakse plek en hierdie is wat ek sou sê as woorde kon vorm
Haar boek – Knowing who I am – is op die top 5 van moet koop lys. Sy het ook nie met net een tree gegroei tot waar sy is nie.