17/12/2014 Feestyd 2 Kommentaar #sharethegift Irrelevant hoe kitch dit in die winkels gemaak word, sal die feestyd altyd ‘n spesiale tyd vir my wees. Mag elke een van ons herinner word aan die geskenk wat ons gekry het. Namasté Rate this:Deel dit: Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook Like Loading... Posted by Recién in Realiteit
Dit is nou pragtig
Ja, hierdie tyd is ‘n FANTASTIESE tyd.