11 thoughts on “Appassionata

      • Ek is ‘n selferkende Pianoguys junkie! Ken die tjello’s se name, het die cd’s en probeer nog die DVD in die hande kry = )

      • ek het so n ruk terug die DVD gekry in n shop in Bloem.

        My ma kom die naweek kuier en sy bring die DVD saam en ek gaan hom skaamteloos copy.

      • Ooo dankie julle! Nou het ek nog ‘n favourite bygekry! One Direction – What Makes You Beautiful

      • Om Steven Sharp Nelson te sien tjello speel is vir my die verpersoonliking (as daar ooit so woord bestaan) van hoe om uit jou siel musiek voort te bring. Ek is regtig ‘n totale Piano Guys junkie !!

        Hierdie is een van my gunstelinge van hulle

Lewer kommentaar