Moenie opgee nie, asseblief. Die lewe bly ‘n gawe. Ek het hierdie oor die naweek raakgelees: “I like living. I have sometimes been wildly, despairingly, acutely miserable, racked with sorrow, but through it all I still know quite certainly that just to be alive is a grand thing” (Agatha Christie) Ek klou vas hieraan.
Just to be alive is a grand thing – ek hou daarvan – dankie.
Ek is klaar baklei Son. Ek is moeg baklei. Ek is gatvol tot in my siel baklei. Daar kom ‘n tyd in jou lewe wat jy moet ophou baklei sodat jy kan bepaal of mense genoeg omgee om vir jou te baklei. Dit is net nie meer in my om te baklei nie – but just to be alive is a grand thing.
O, mens doen.Jy raak moeg baklei. Ek noem dit ‘probeer’ – jy raak moeg probeer.
She died trying, is wat ek altyd dink op my grafsteen moet staan.
Maar miskien is daar iets baie waardevols aan die letting go-proses.
Miskien.
Vlooi op ‘n dag nou baie baie lank gelede toe ek seer, moeg, bebloed, en voosgeslaan was deur die lewe, lees ek dit het tyd geword om uit die bokskryt te klim, en die geveg aan die Here oor te gee. Dit is ‘n moeilike ding om te doen…. maar terwyl ons veg bind ons by wyse van spreke Sy hande. Sterkte vrou!!!

Net miskien Briewe – net miskien
Vlooi op ‘n dag nou baie baie lank gelede toe ek seer, moeg, bebloed, en voosgeslaan was deur die lewe, lees ek dit het tyd geword om uit die bokskryt te klim, en die geveg aan die Here oor te gee. Dit is ‘n moeilike ding om te doen…. maar terwyl ons veg bind ons by wyse van spreke Sy hande. Sterkte vrou!!!
By tye voel dit onmoontlik moeilik Kameel … dankie