09/08/2013 Nuwe Dag 2 Kommentaar Twee boeke en ñ vollengte nag later groet die dag my. Solank jy kan stil word vir ñ sekonde en dankie sê vir die belofte van nog ñ dag reken ek jy sal oraait wees – al mag jy dit dalk self nie glo nie. Rate this:Deel dit: Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook Like Loading... Posted by Recién in Dit is net woorde
ek is op die laaste nerwe van my vingernaels maar ek klou ook maar Son – wat anders is daar om te doen ? Antwoord
Op die oomblik sukkel ek bietjie met oraait wees – vir verskeie redes. Maar ek klou vas.
ek is op die laaste nerwe van my vingernaels maar ek klou ook maar Son – wat anders is daar om te doen ?