6 thoughts on “define

    • Gister lees ek hierdie raak Kameel : I am not what happened to me – I am what I choose to become : wat my laat dink het oor wat is ‘huis’ en al die ander dinge wat mens somtyds nie moet dink nie.

  1. …where you are wanted. Dis baie waar maar maak my op die oomblik nogal hartseer.
    Ek het die aanhaling wat jy hierbo noem in een van James Hollis se boeke teegekom – dis ook baie waar (I am what I choose to become) maar (vir my) ook nie fool-proof nie – te veel keuses gemaak met ‘n wounded vision, keuses wat later hopeloos blyk te gewees het. Maar als gebeur seker maar vir ‘n rede.

    • “te veel keuses gemaak met ‘n wounded vision” – is of hierdie my eie kon wees. Die rede is gewoonlik daar, ons wil of kan dit net nie altyd sien nie.

Lewer kommentaar